Voetsporespan in Hoekwil in Junie
Van Cassablanca tot die Kaap…en nou Hoekwil. Laat reisverhale jou voete jik en jou hart verlang na vreemde plekke? En hou jy van kamp? Dan moet jy seker maak jy is by wanneer Stefan Sonnekus, kameraman en fotograaf van TV se geliefde Voetspore-reisreeks, op Hoekwil kom kuier.
Read the full article...