Oct 15: Bacchus Nel at Bloo Bistro
Bacchus Nel is performing at Bloo Bistro in Knysna at 8.30pm on Oktober 15 2015. Entrance is R50. Op ‘n katastrofiese dag het ‘n klein Volksie voor ‘n vragmotor ingery en ‘n einde gemaak aan Stephen Nel, die deelttydse versekeringsverkoopsman van Standerton. Uit die wrak van verwronge metaal het daar egter iets merkwaardigs gebeur: die geboorte van ‘n digter, sanger en liedjieskrywer Bacchus Nel. Die gebreekte bene het weer heel geword, maar Bacchus moes hoor dat hy nooit weer sal sien nie. Hy was 21 en onherroeplik blind. Om ‘n … Read the full article…